Jou Loopbaan Begin Vandag.
Registrasie van skoliere
Solidariteit streef daarna om aan al die redelike stappe te voldoen soos vervat in die POPI-wetgewing.
Om meer uit te vind oor hoe Solidariteit na elke Solidariteit-lid se belange omsien besoek gerus Solidariteit se webblad waar alle beleide insluitend die Privaatheidsbeleid beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes kan op die volgende skakel gevind word. Klik hier
Bepalings en voorwaardes | Kontak Ons | © 2022 Solidariteit
#JeugAmbassadeur 2022: Bepalings en voorwaardes
Solidariteit Jeug
Solidariteit Jeug is op soek na dames- en mans-ambassadeurs. Wil jy die 2022-stem en gesig van Solidariteit Jeug wees? Of weet jy dalk van iemand wat perfek in hierdie rol sal pas?
HIERMEE AANVAAR EK DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR REGISTRASIE TOT SOLIDARITEIT JEUG EN DEELNAME AAN DIE #KYKENVERRYK-SKADUWERKGELEENTHEID.