YouthPro - Solidariteit Jeug

Welcome to YouthPro!

Are you between 18 and 25 years old? Then YouthPro is for you!

YouthPro is an entry level membership that was established by Solidarity so that you can be supported in the workplace from the start at an affordable price.

Entry level membership is an important link between you as a Youth member and the trade union members as it exists to assist you with the transition between school and studies, or school and the workplace. We would like to help you to find your feet and then accompany you on your career path.

JOIN TODAY

Membership benefits

Membership
benefits

YouthPro offers specific benefits at only R50 per month. Terms and conditions apply at each of the specific benefits.

Telephonic legal advice
This means that you can get legal advice from Solidarity if you have a problem in the workplace. However, we will not be able to represent you if the issue is taken further, unless you have been a member of JeugPro for 3 months, and switch to full membership.
Holiday benefit
With your membership you can visit one of two hand-picked holiday resorts. Receive up to 20% discount at Santana Beach Holiday Resort on Margate’s main beach, or at Kokoriba close to Brits in the Bushveld. The benefit is not applicable to the Easter Weekend and from 1 December to 10 January.
Discount on study fees
You have the opportunity to take courses at S-leer and Akademia at discounted rates. A discount of up to 40% applies for continued learning through S-leer, and at Akademia a discount of up to 20% is offered on courses. Terms and conditions apply.
Access to occupational guilds
The Solidarity Occupational Guild for your specific occupation becomes your home in your profession, keep you up to date of actual matters in your profession, and provide you with access to further knowledge as well as valuable advice.
Financial advice
Plan your financial future with inputs from experts.
Cover for one ye
YouthPro offers you the opportunity to find your feet while you expand your knowledge on the benefit of a trade union and your rights in the workplace before you change over to full Solidarity membership.

Why do you need YouthPro?

Protection in the workplace is a necessity for anyone with an existing job or anyone who enters the workplace for the first time. With your YouthPro membership you enjoy affordable protection and access to information regarding your rights as a young person in the workplace.

The need for this category was born among young people who must undergo, among other, practical training as part of their studies. They need some labour law assistance, but they do not necessarily have the funds to pay the full fee for Solidarity membership. With YouthPro, we provide for this need while we offer so much more for the young working person.

Solidarity Youth received several complaints from which it became evident that young people, such as clerks, are often the victims of exploitation in the workplace. Out of desperation to make a good impression of to obtain a permanent position, clerks are often willing to perform duties which are not included in their service contract or they work under unlawful circumstances.

YouthPro will teach you how to handle these difficult situations and will equip you with knowledge on your rights in the workplace with an emphasis on how important it is to belong to a trade union.

Bepalings en voorwaardes: #KykEnVerryk

  1. Definisies
    • Aansoeker: Enige matrikulant (gr. 12-leerling), wat vir ´n skaduwerk geleentheid aansoek doen. Matrikulante jonger as 18-jaar sal toestemming van hul ouer/voog moet bekom.
    • Jeug-webblad: Die elektroniese platform van Solidariteit waarop Jeug- en JeugPro-lede toegang bekom tot skaduwerk geleenthede en ander relevante inligting.
    • Persoonlike inligting: Inligting soos omskryf in die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (No. 4 van 2013).
    • Solidariteit: ´n Geregistreerde vakbond ingevolge artikel 97 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995).
    • Solidariteit Jeug: ’n Afdeling binne Solidariteit wat op die jeug fokus.
    • Werkgewer(s): Enige persoon of instansie wat op hierdie platform geregistreer is om skaduwerkgeleenthede op Jeug se webblad te adverteer.
  2. Bepalings en voorwaardes
    • #KykEnVerryk is ’n produk van Solidariteit Jeug wat die volgende aan matrikulante bied:
      • Beroepsinligting oor ’n beroep of verskeie beroepe in ’n praktiese beroepsomgewing binne die werkplek.
      • eleentheid om binne ’n werkplek inligting oor ’n beroep of verskeie beroepe te bekom.
      • ’n Kundige in ’n beroep wat deur ’n werkgewer tot matrikulante se beskikking gestel word met die doel dat dié persoon die matrikulante blootstelling aan ’n beroep of verskeie beroepe gee.
    • Solidariteit Jeug dien as platform waar maatskappye of individue skaduwerkgeleenthede aan matrikulante beskikbaar kan stel.
    • Matrikulante doen aansoek op Jeug se webblad en word dan by ´n skaduwerkgeleentheid geplaas.
    • Ondernemings en individue wat skaduwerkgeleenthede aanbied onderneem om sover redelik moontlik die veiligheid van die matrikulante te verseker.
    • Ondernemings en individue wat skaduwerkgeleenthede bied onderneem om so ver redelik moontlik die nodige blootstelling aan die matrikulant te gee oor wat die betrokke beroep op ´n dag tot dag basis behels, sodat die matrikulant ingeligte beroepskeuses kan maak.
    • Die onderneming en individue wat skaduwerkgeleenthede bied onderneem om een volle dag met die matrikulant te spandeer. Daar kan meer as een dag beskikbaar gestel word om soveel as moontlik matrikulante die geleentheid te bied om by die onderneming skaduwerk te doen.
    • Enige verbintenis wat ´n werkgewer met ´n matrikulant aangaan, is tussen daardie werkgewer en matrikulant/ouer/voog en nie met Solidariteit nie. Daar berus geen aanspreeklikheid op Solidariteit teenoor die werkgewer en/of die matrikulant/ouer/voog nie.
    • Matrikulante aanvaar dat deelname aan #KykEnVerryk nie outomaties is nie, en dat dit onderwig is aan die beskikbaarheid van ´n gepaste werkgewer.
    • Die matrikulant/ouer/voog en werkgewers het geen eis teen Solidariteit, sy bestuur, werknemers, ondersteuningspersoneel of agente wat uit die gebruikmaking van die Jeug-platform voortspruit of daarmee verband hou nie, hetsy ´n ooreenkoms tussen die matrikulant en werkgewers aangegaan is al dan nie.
    • #KykEnVerryk is slegs toeganklik vir matrikulante en werkgewers wat vooraf op die platform registreer.
    • Die matrikulant sowel as die werkgewer sal voor toelating tot die #KykEnVerryk-platform die bepalings en voorwaardes moet aanvaar.
    • Solidariteit behou die reg voor om hierdie #KykEnVerryk-platforms te enige tyd te wysig, te skrap, uit te brei, te beperk of ´n tydsduur daaraan te koppel.
    • Die matrikulant is bewus daarvan en stem toe dat werkgewers sy of haar persoonlike inligting bekom en verwerk.
    • Die werkgewer stem toe om, by die verkryging van persoonlike inligting op die #KykEnVerryk-platform, te voldoen aan die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (No. 4 van 2013) en die persoonlike inligting slegs te gebruik vir die doel waarvoor dit op die #KykEnVerryk-platform geplaas is.
    • Matrikulante en werkgewers gee by aanvaarding van hierdie bepalings en voorwaardes toestemming dat hulle deur instellings binne die Solidariteit Beweging gekontak kan word om produkte en dienste bekend te stel, en dat hulle persoonlike inligting vir statistiese en navorsingsdoeleindes gebruik mag word.
    • Solidariteit doen alles in hul vermoë om te verseker dat persoonlike inligting streng vertroulik hanteer word en dat redelike databeveiligingsvoorsorg getref word. U sal egter nie Solidariteit en sy personeel aanspreeklik hou indien u persoonlike inligting onwettig van die Solidariteit Jeug-platform bekom word deur ongemagtigde middele en/of sonder toestemming versprei word nie.
    • Terwyl Solidariteit voorsorgmaatreëls tref om te verseker dat die Solidariteit Jeug-webwerf vry van virusse is, kan Solidariteit nie waarborg dat lêers wat gelaai word om via die webwerf gebruik te word of per e-pos deur die webwerf afgelaai word vry van virusse en/of ander skadelike programme is nie. Matrikulante en werkgewers is verantwoordelik vir die implementering van voldoende beskermende sagteware op hulle stelsels en toestelle wat hulle spesifieke databeveiligingsvereistes sal bevredig en om self te sorg vir die rugsteuning (“back-up”) van data indien data verlore sou gaan.
    • Matrikulante of werkgewers moet Solidariteit onmiddellik in kennis stel indien dit waarskynlik is of bekend word dat iemand wat nie daartoe gemagtig is nie, hul wagwoord of gebruikersnaam gebruik, of as dit op enige ongemagtigde wyse gebruik word, of waarskynlik gebruik sal word.
  3. HIERMEE AANVAAR EK DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR REGISTRASIE TOT SOLIDARITEIT JEUG EN DEELNAME AAN DIE #KYKENVERRYK-SKADUWERKGELEENTHEID.