DaAR IS ALTYD
IETS OM TE
VERBETER

Dit is baie belangrik dat jy voortgaan om jouself te verbeter; elke jaar, heeljaar, sodat jy aan die einde van die jaar vir jou werkgewer méér werd is as wat jy aan die begin van die jaar was. Maak jouself onmisbaar. Jy het dalk nóú die pos gekry maar dit beteken nie jou werkgewer kan jou nie later vervang met iemand anders nie. Solidariteit Jeug fokus op maniere waarop jy jouself deurlopend kan verbeter in die werkplek.

Verbeter jouself in jou pos

Verbeter jou finansies

Beroepsgildes

Soek 'n nuwe pos

SLUIT AAN

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Wil jy graag op hoogte bly van Solidariteit Jeug se doen en late, interessante brokkies inligting en lekker wenke?
Vul jou e-posadres hieronder in om sodoende in te teken op ons nuusbrief.