

NEEM DIE
VOLGENDE STAP
Maak ’n goeie loopbaankeuse deur goeie inligting te bekom! Danksy Solidariteit Jeug se skaduwerk-platform kan jy met professionele persone kontak maak en hulle vir ’n paar uur gaan skadu terwyl hulle werk. Skaduwerk is die beste manier om werklik te weet wat ’n persoon in ’n spesifieke beroep doen.
Ek wil skaduwerk vir matrikulante aanbied: Klik hier
Ek wil graag skaduwerk gaan doen: Klik hier

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF
Wil jy graag op hoogte bly van Solidariteit Jeug se doen en late, interessante brokkies inligting en lekker wenke?
Vul jou e-posadres hieronder in om sodoende in te teken op ons nuusbrief.