Begin hier
droom & Beplan

Soos wat jy die einde van jou skoolloopbaan nader, raak die besluite wat jy neem al hoe belangriker. Solidariteit Jeug gaan jou ondersteun met 'n paar opsies, onder meer psigometriese toetse, studie-opsies en vakondersteuning om te verseker dat jy ingeligte besluite neem. Wees slim. Wees voorbereid op jou toekoms.

Dink aan volgende jaar

Studiehulp

Psigometriese Toetse

Raak Wiskunde se baas

Bestuur jou sakgeld só

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Wil jy graag op hoogte bly van Solidariteit Jeug se doen en late, interessante brokkies inligting en lekker wenke?
Vul jou e-posadres hieronder in om sodoende in te teken op ons nuusbrief.