

ELKE TREE
IN DIE REGTE
RIGTING
Jy is nou 'n student. Jy werk hard en jy geniet die lewe. Kry nou die regte voet in die deur met Solidariteit Jeug – jou snelweg na 'n goeie werk. Ons versnel na geldsake, studie-opsies, koningskos, studentelewe en hoe om jou eerste CV op te stel.

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF
Wil jy graag op hoogte bly van Solidariteit Jeug se doen en late, interessante brokkies inligting en lekker wenke?
Vul jou e-posadres hieronder in om sodoende in te teken op ons nuusbrief.