JY HET DIT
GEMAAK!
NOU WAT?

Jou curriculum vitae het 'n goeie indruk gemaak en jy het die traumatiese werksonderhoude oorleef en jou eerste werk gekry. Wat nou? Hier is alles wat jy moet weet vir jou eerste dag by die nuwe werk.

WERK! Wat om te verwag

Sakpas resepte

Medies en Finansies

Arbeidsregsadvies

SLUIT AAN

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Wil jy graag op hoogte bly van Solidariteit Jeug se doen en late, interessante brokkies inligting en lekker wenke?
Vul jou e-posadres hieronder in om sodoende in te teken op ons nuusbrief.