Hoe kan my superkrag vir my geld maak?
Deur René de Klerk Ons wil almal suksesvol wees, nie waar nie? Almal wil ´n beroep betree, goed wees daarmee, geldmaak en floreer. Die realiteit is wel dat ongelooflik baie
Hoe gaan die wêreld van werk in die toekoms lyk?
Deur Nico Strydom Die vordering in kunsmatige intelligensie en outomatisering het vrese laat ontstaan dat dit die wêreld van werk onherroeplik kan verander deur ‘n magdom beroepe in die toekoms
Inligtingsessie oor nauurse studie by Akademia
Inligtingsessie oor nauurse studie by Akademia Kom vind meer uit oor jou studiemoontlikhede vir 2023 by Akademia se inligtingsessie oor nauurse studie. Akademia wil vir jou die geleentheid bied om
Maniere om spanning te hanteer
Spanning is iets wat gewoonlik soos ´n dief in die nag jou lewe insluip en kan deur ´n rits dinge veroorsaak word. Miskien is die opkomende toets of eksamen rede
Oorleef jou eerste jaar op universiteit met dié top wenke
Deur Essie Bester Verdoemende statistiek toon dat sowat 40% van alle eerstejaars wat vanjaar begin swot het, teen die einde van die jaar gaan opskop. Talle eerstejaarstudente sukkel om lewe
3 top wenke vir ´n positiewe kamermaat-ervaring
Deur Anja van den Berg Om jou ouerhuis te verlaat kan op baie vlakke senutergend wees. Noudat jy ´n student of jong volwassene is, sal jy dit moontlik gerusstellend vind
Hoe om as introvert met vreemdelinge te gesels
Deur René de Klerk Moet jy ´n funksie bywoon of op ´n afspraak gaan waar jy skaars iemand ken? Gee die idee jou slapelose nagte? Gesprekke met vreemdelinge mag vreesaanjaend
Doen sosiale media meer goed as kwaad?
Deur René de Klerk Wil jy ´n diep gesprek met jou vriend of vriendin voer net om met die foon te kompeteer? Terwyl sosiale media een van die beste dinge
Berei só voor vir jou eerste werk
Deur Nico Strydom Dit kan ´n baie groot aanpassing wees om vir die eerste keer te begin werk. Jy het dalk pas klaar studeer of gaan direk na skool begin
Voordele van nuwe tale aanleer
Deur René de Klerk Om ´n nuwe taal aan te leer is nie maklik nie. Dit verg ure en ure se harde werk en deursettingsvermoë. Vandag is dit egter nie
Voordele van gereeld oefen
Deur René de Klerk Dit is dalk lekker om al jou vrye tyd voor die TV te spandeer en pakke skyfies met bier af te sluk, maar oor die langtermyn
Drie wenke om jou fisiese en geestelike gesondheid te verbeter
Deur Wikus van der Schyff Met die hartjie van die winter in ons midde, sukkel baie mense met fisiese en geestelike gesondheid en ervaar seisoenale depressie sowel as verskeie infeksies
Wat moet tersiêre studente in Suid-Afrika verwag om vir akkommodasie te betaal?
Deur Anja van den Berg Studente is besige mense, akademies sowel as sosiaal. Hulle het nie tyd om die heel tyd te gaan sit en finansies uit te pluis nie.
Hoe gemaak as jy nie weet wat om met jou lewe te maak nie?
Deur René de Klerk “Ek was so teleurgesteld in myself en my keuses, in my loopbaan en lewensverwagtinge.” Talita Greyling-Botha het op 30 geen idee gehad waar haar passie lê
Vyf maniere om geld-fiks te raak
Deur Nico Strydom Om fisies fiks te raak vereis harde werk en tyd. Goeie finansiële beplanning verg ook ‘n redelike hoeveelheid tyd en vereis dat jy jou finansiële gedrag verbeter
Twee maklike maaltye vir studente
Deur dr.Eugene Brink Studente het twee konstantes: honger en armoede. Dit is dus gebiedend dat hulle moet weet hoe om maklik en op ´n begroting kos te maak terwyl hulle
Verlaat jy jou ouerhuis? Hier is jou slim beginnerspakket!
Om volwassenheid te bereik en uit te trek is baie opwindend, maar dit kan ook senutergend wees. Skielik moet jy die rekenings behartig! As jy ´n bietjie oorweldig voel, skep
Vyf leefstylkeuses wat jou gesondheid beïnvloed
Deur Nico Strydom ‘n Gebrek aan gesonde leefstylkeuses lei dikwels tot leefstylsiektes wat voorkom kon word. Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het die toename in
Hoe om geld te verdien as ´n student
Deur dr. Eugene Brink Daar is twee woorde wat baie ongemaklik in dieselfde konteks en sin saamleef: studente en geld. As jy met hoër onderwys begin, is dit ´n voldonge
5 Kostebesparende wenke om jou woonstel of klein meenthuisie vir die winter in te rig
Deur Anja van den Berg Winter is strawwer op almal se beursies, maar dit kan nog meer ongenadig wees as jy ´n student of jong gegradueerde is. Saam met die
24-jarige begin suksesvolle staalonderneming met R820
Deur Reon Janse van Rensburg Indien jy al ooit gewonder het of dit op ´n jong ouderdom moontlik sou wees om sukses te behaal sonder dat jy ´n formele kwalifikasie
Laat jou leefruimte groter lyk
Niemand het ooit genoeg spasie nie. Dit geld nog meer vir studente en jong volwassenes wat verplig is om in kleiner eenhede en vertrekke te woon. Alhoewel jy nie wonderbaarlik
Waardevolle vaardighede om die lewe aan te durf
Om groot te word en jou eie besluite te neem is nie altyd maklik nie. Soms verlang selfs grootmense na hulle jonger, sorgvrye dae met min verantwoordelikhede. Jy wil beslis
Doen iets omtrent jou swak selfbeeld
Deur René de Klerk Voel jy negatief oor jouself en jou lewe? Glo jy dat jy gaan misluk in alles wat jy aanpak? Lê jy vir aande aaneen en tob
Is speletjies met geweld regtig ´n probleem?
Deur René de Klerk Skietvoorvalle in plekke soos Amerika is gereeld in die nuus. Toe hierdie artikel in Junie geskryf is, was daar reeds 27 voorvalle in verskillende areas in
Hoekom dit belangrik is om grense te stel
Deur René de Klerk Is jy iemand wat nie daarvan hou om nee te sê nie, wat graag mense gelukkig wil maak? Ongelukkig gebeur dit soms dat mense misbruik maak
Slenters waarvoor studente moet ligloop
Deur Essie Bester Dink gou na oor jou gewoontes − vee jy onwelkome e-posse uit? Bewaar jy jou PIN’s en persoonlike inligting op ´n veilige plek? Wat van jou state
Solidariteit Jeug besit ´n woord
Deur Reon Janse van Rensburg As jy ´n woord kon koop en dit jou eie maak, watter woord sou jy kies? Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) bied geleentheid
Solidariteit en Solidariteit Jeug skep hoop vir Afrikaans
Terwyl Afrikaans oral in Suid-Afrika, op kampusse en in skole, in die gedrang is, volg Solidariteit twee strategieë om hierdie taal te beskerm en dit as onderrigtaal te behou. Eerstens
Afrikaanse lekkersê-woorde en hul betekenis
Deur Reon Janse van Rensburg Afrikaans is kleurryk, uniek, vindingryk en rol lekker van die tong af. Nie net is Afrikaans een van die 11 amptelike tale in Suid-Afrika nie,